Bang-Ddisselblom
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Bang-Ddisselblom 文本歌词
Bang - Ddisselblom
Written by:Johrné van Huyssteen
Laat in die nanag op die plankvloer
Hoor ek die geritsel van jou bekruip
Na my kamer en ek word Bang
Jy kan nie slaap nie jy beroep jou
Op 'n warm koppie melk
Om jou te sus
Tot in droomland
En ek is Bang
Dan sluimer jy weg en los my alleen
Terwyl jy met jou drome veg
En ek bang as jy so styf-styf
Teenaan my lê
'N Monster jaag jou
'N Monster jaag jou
En jy huil in my nek
Ek troos jou soos 'n kleuter
Vryf jou hare en sê dis net ek
Want jy is bang jy sê
Gister gaffel die dag met muf gemors
Vertel my van ons liefde
En soog my siel met die regte kos
Want ek is bang
Dan pleng ek my hart vertel van
My vrese my vrae en my smart
En vroeg oggenddou lag ons liefde
Vir al ons Bangeit
Dan pleng ek my hart vertel van
My vrese my vrae en my smart
En vroeg oggenddou lag ons liefde
Vir al ons Bangeit
Vir al ons Bangeit