Stuur Vir My 'n Foto-Laurika Rauch
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Stuur Vir My 'n Foto-Laurika Rauch 文本歌词
Stuur vir my 'n foto 'n Duidelike beeld
Van die plooitjies om jou oë
Onder andere
Maak vir my 'n afskrif
Van die drome in jou hande
En die skewe, halwe glimlag
Om jou mond
Refrein (1):
Probeer ten minste vaspen 'n Bietjie van die aard
Van die dinge wat jy liefhet
En onthou 'n Mens is tog so gou geneig
Om maklik te vergeet 'n Foto keer
Dat die tyd verweer
Stuur vir my 'n foto 'n Duidelike beeld
Van die sprokies en die spoke
Van jou lyf
En die roering van jou palms
En die hartklop in you are
En jou stiltes en jou lag
En selfs jou huil
Refrein (2):
Probeer ten minste vaspen 'n Bietjie van die aard
Van die dinge wat jy liefhet en onthou
Soos ons ernstige woorde
Oor die dinge van belang
Wat nou reeds stom
In gange hang
Stuur vir my 'n foto 'n Duidelike beeld
Van 'n plek waar ons al saam was -
Of heen wou gaan
Dalk 'n horison, 'n waansin 'n Hawe of 'n bos
Onthou jy nog hoe ver wou
Ons nog reis?
Refrein (1)
Stuur Vir My 'n Foto-Laurika Rauch 推荐歌曲
Stuur Groete Aan Mannetjies Roux专辑下载
(1990-12-22)