Ek Het 'N Huisie By Die See-Laurika Rauch

歌手 : Laurika Rauch
语种 : 纯音乐
时长 : 02:24

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Ek Het 'N Huisie By Die See-Laurika Rauch 文本歌词

Ek het 'n huisie by die see, dis nag
Ek hoor aaneen, aaneen, die golwe slaan
Teenaan die rots waarop my huisie staan
Met al die oseaan se woeste krag
Ek hoor die winde huil, 'n kreun, 'n klag
Soos van verlore siele in hul nood
Al dwalend, klagend, wat in graf en dood
Geen rus kon vind nie maar nog soek en smag
My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig
Ek hoor dan maar die storm daar buite
Ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite
Hier binne is dit veilig, warm en dig
Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan
Dit is 'n rots waarop my huisie staan
Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan
Dit is 'n rots waarop my huisie staan
My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig
Ek hoor dan maar die storm daar buite
Ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite
Hier binne is dit veilig, warm en dig
Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan
Dit is 'n rots waarop my huisie staan
Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan
Dit is 'n rots waarop my huisie staan
Dit is 'n rots waarop my huisie staan
Dit is 'n rots waarop my huisie staan