Butterflies-Bobby Van Jaarsveld

歌手 : Bobby Van Jaarsveld
专辑 : Maak 'n Wens
语种 : 纯音乐
时长 : 03:05

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Butterflies-Bobby Van Jaarsveld 文本歌词

Butterflies
Ek onthou die begin van november maand op ñ wingerd in die kaap.
Jyt gestaan teen die bas van ñ koelte boom ek was te bang om met jou te
praat soos die son wegsak en dit skemer word en jy saggies aan my raak en
die maan raak vol en my hart loop oor van die butterflies in die kaap
Net soos die wind waai en als verander jy laat my kop nog draai want jy
gee my nog steeds butterflies
Kom le hier langs my dat ek meer van jou kry net soos die eerste keer gee
jy my nog steeds butterflies
Dis al 15 jaar in November maand lyk nog dieselfde in die kaap teen daai
koelteboom waar ons name staan vra jy my weer vir ñ dans
En dit voel nou weer soos daai eerste keer toe jy fluister in my oor
Dit begin van voor en my hart loop oor van die butterflies in die kaap
Net soos die wind waai en als verander jy laat my kop nog draai want jy
gee my nog steeds butterflies
Kom le hier langs my dat ek meer van jou kry net soos die eerste keer gee
jy my nog steeds butterflies
Ohohohoho
Net soos die wind waai...
Laat jy my kop nog draai
Ohohohoho
Wie sou dit ooit kon raai
Ohohohoho
Jy gee my nog mmmhmmh
Net soos die wind waai en als verander
jy laat my kop nog draai want jy gee my nogsteeds butterflies
Kom le hier langs my dat ek meer van jou kan kry net soos die eerste keer gee jy my nogsteeds butterflies
Net soos die wind waai
Jy laat my kop nog draai
Want jy gee my nogsteeds butterflies
Kom le hier langs my dat ek meer van jou kry net soos die eerste keer gee jy my nogsteeds butterflies
OHohohoho
Gee jy my nog butterflies
Ohohohoho
Want jy gee my nogsteeds butterflies