Beter Helfte-Bobby Van Jaarsveld
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Beter Helfte-Bobby Van Jaarsveld 文本歌词
Ek wens ek het jou jare terug alreeds geken
Ek weet dit sou van my ñ hele ander mens gemaak het
Dis te maklik om daai woorde te sê
ons bly vergeet dat dit betekenis het
om iemand lief te moet jy verstaan wat jy het...
Ek wil dit kliphard skree
die storie vertel van my beter helfde
Eerste keer in my lewe sien ek myself
jy’s my beter helfde
Nooit ware liefde geken nie
kon die woorde nie sê nie
kon my hart nie laat wen nie
neeee
Ek wil dit kliphard skree
die storie vertel van my beter helfde
Ek kan met eerlikheid sê ek is lief vir jou...
Ek wil dit nie meer langer net hier binne hou, ek wil nie
Dis te maklik om daai woorde te sê
ons bly vergeet dat dit betekenis het
om iemand lief te hê moet jy verstaan wat jy het...
Ek wil dit kliphard skree
die storie vertel van my beter helfde
Eerste keer in my lewe sien ek myself
jy’s my beter helfde
Nooit ware liefde geken nie
kon die woorde nie sê nie
kon my hart nie laat wen nie
neeee
Ek wil dit kliphard skree
die storie vertel van my beter helfde
Al die stukke van my hart
wat daar oor was net gevat
en weer aan mekaar gelas...
Met stukke van jou ingepas....
Stukke van jou ingepas.....
Ek wil dit kliphard skree
die storie vertel van my beter helfde
Eerste keer in my lewe sien ek myself
jy’s my beter helfde
Nooit ware liefde geken nie
kon die woorde nie sê nie
kon my hart nie laat wen nie
neeee
Ek wil dit kliphard skree
die storie vertel van my beter helfde
die storie vertel van my beter helfde