Wie Ek Is-Corlea Botha

歌手 : Corlea Botha
专辑 : Wie Ek Is
语种 : 纯音乐
时长 : 03:53

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Wie Ek Is-Corlea Botha 文本歌词

Wie Ek Is - Corlea Botha
Vasgevang en so verlore
Teen die mure staan my naam
Hoog baklei teen al my spoke
Teen die foto's in my raam
In my eensaamheid
Kom besef en rede uit waarheid
Net vir my
Om my lewe terug te kry
Soveel redes sesluite
En als is verby
Sonder jou
Om my drome weer te bou
En van voor af
Te leer om te bly
Wie ek is wie ek is
In jou briewe en akoorde
Het my hart tot nuut geleer
Niemand anders in my woorde
Oohoo
My hart is in beheer
En in my gebrokenheid
Breuk deur die stilte
My waarheid
Net vir my
Om my lewe terug te kry
Soveel redes besluite
En als is verby
Sonder jou
Om my drome weer te bou
En van voor af
Te leer om te bly
Jy was lief vir my
Dit was ons tyd
Maar liefling almal se
Sand hardloop uit
Net vir my
Om my lewe terug te kry
Soveel redes Besluite
En als is verby
Sonder jou
Om my drome weer te bou
En van voor af
Te leer om te bly
Wie ek is wie ek nog altyd was