Sonvanger-Corlea Botha

歌手 : Corlea Botha
专辑 : Wie Ek Is
语种 : 纯音乐
时长 : 04:45

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Sonvanger-Corlea Botha 文本歌词

Kyk of jy vir my die son kan vang
Daar's 'n kamer in die huis waar ons die son kan hang
Dis donker by die venster in die middel van die dag
Onthou jy hoe helder die kamer kon lag?
Aaaaaaahhhhh
Kyk of jy vir my die son kan bring
Daar's 'n liedjie in die gange wat die son kan sing
Want dis stil in die gange hierdie koue seisoen
Kan jy sien wat die wind en die reën aan my doen?
Sonvanger, ek vra jou mooi, laat hom weer vir my kom skyn
Sonvanger, laat my verstaan hoe 'n somer sommer so in die niet kan verdwyn en laat hom skyn
Aaaaaaahhhhh, aaaaaaahhhhh
Kyk of jy vir my die son kan kry
Daar's 'n huisie in my hart waar die son kan bly
En kyk of jy vir my die son kan steel
Daar's 'n plekkie in die tuin waar die son kan speel
Aaaaaaahhhhh
Aaaaaaahhhhh
Aaaaaaahhhhh
Aaaaaaahhhhh
Aaaaaaahhhhh
Sonvanger, ek vra jou mooi, laat hom weer vir my kom skyn
Sonvanger, laat my verstaan, hoe 'n somer sommer so in die niet kan verdwyn en laat hom skyn
Bring 'n bietjie lig vir die draaie op my pad
En 'n handjie vol strale vir die donker in my hart