Onbeskryflik-Kurt Darren
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Onbeskryflik-Kurt Darren 文本歌词
Onbeskryflik - Kurt Darren
Die son is op ons spoor
Fluister asem in my oor soos 'n engelekoor
Die begin van voor
Ek los jou nou alleen
Ure vat my oral heen dra jou saam met my
My deur die dag te kry
Helder ander mooi beskrywings wemel oor my
Soveel mooi herinneringe jy aan my sy
Onbeskryflik woorde kan dit nooit verduidelik
Dit wat ek in my voel oor jou
Dink van jou hier en nou
Jy's onbeskryflik
My woorde kan dit nooit verduidelik
Ek weet ek wil dit wys vir jou
Gee aan jou hier en nou
Onbeskryflik
Die son het nou gaan lê
Ek het als wat ek wil hê
Jy sal my warm maak wanneer dit kouer raak
Allerhande mooi beskrywings wemel oor my
Soveel mooi herinnering jy aan my sy
Onbeskryflik woorde kan dit nooit verduidelik
Dit wat ek in my voel oor jou
Dink van jou hier en nou
Jy's onbeskryflik
My woorde kan dit nooit verduidelik
Ek weet ek wil dit wys vir jou
Gee aan jou hier en nou
Diep in my binneste is jy die enigste een
Die enigste een
Tot in die ewigheid bly jy my liefde alleen
My liefde alleen
Jy s onbeskryflik
My woorde kan dit nooit verduidelik
Dit wat ek in my voel oor jou
Dink van jou hier en nou
Jy's onbeskryflik
Woorde kan dit nooit verduidelik
Dit wat ek in my voel oor jou
Dink van jou hier en nou
Onbeskryflik
Onbeskryflik
Dit wat ek in my voel oor jou
Dink van jou hier en nou
Onbeskryflik-Kurt Darren 推荐歌曲
Kaptein Se Grootste Platinum Treffers专辑下载
(2013-12-06)