Papsopwinterwaternat-Kurt Darren
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Papsopwinterwaternat-Kurt Darren 文本歌词
Papsopwinterwaternat - Kurt Darren
Written by:Hugo Ludik/Willie van der Merwe
Jy
Ek
Ons
Al die koue gesprekke en koffie voor die kaggel vuur
Laat my hart soos n byekorf gons
As jou woorde my insluk en toevou tot in die oggend uur
Al die vreugde wat jy is kyk die liefde in my mis
Jy's die rots waaroor ek myself breek
Jy's my papsopwinterwaternat rooikop groenoog meisie wat
Lag lag in die re n sal dans en my langer
Laat dink ek het n kans winterkoningin prinses
Jy dink ek is net een van die res 'n bietjie
Van jou is net te veel ek wil meer as alles met jou deel
Ek dink aan jou met jou o so blou
Is jy die mooiste vrou in die hele wes kaap
En ek wonder nou of 'n engel so onskuldig lyk soos jy as jy slaap
In 'n tas pak ek die hoop dat jou hart myne raak sal loop
Jy's die rots waaroor ek myself breek
Jy's my papsopwinterwaternat rooikop groenoog meisie wat
Lag lag in die re n sal dans en my langer laat
Dink ek het n kans winterkoningin prinses
Jy dink ek is net een van die res 'n bietjie
Van jou is net te veel ek wil meer as alles met jou deel
Meer as alles
Meer as alles
Meer as alles wil ek met jou deel
Oh ho oh hooh ho oh ho
Meer as alles
Meer as alles
Meer as alles wil ek met jou deel
Oh ho oh ho
'N bietjie van jou is net te veel
Jy's my papsopwinterwaternat rooikop groenoog meisie wat
Lag lag in die re n sal dans en my langer laat
Dink ek het n kans winterkoningin prinses
Jy dink ek is net een van die res 'n bietjie
Van jou is net te veel ek wil meer as alles met jou deel
Papsopwinterwaternat rooikop groenoog meisie wat
Lag lag in die re n sal dans en my langer laat
Dink ek het n kans winterkoningin prinses
Jy dink ek is net een van die res 'n bietjie
Van jou is net te veel ek wil meer as alles met jou deel
Jy was my papsopwinterwaternat rooikop groenoog meisie wat
My kon breek met een glimlag nou wag ek maar vir n somersdag