As Die Vyeboom Bot-Piet Smit

歌手 : Piet Smit
语种 : 纯音乐
时长 : 04:04

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT As Die Vyeboom Bot-Piet Smit 文本歌词

As Die Vyeboom Bot - Piet Smit
Hoor die stem van my beminde
Die aandwind dra dit sag verby
Kom my kind kom hier na my toe
Ek wag vir jou kom sit by my
Kyk die winternagte word al korter
Die stormsee begin bedaar
Kyk die bloeisels aan die bome
Die tyd vir huil is amper klaar
Die oggendson is aan die opkom
Netnou sal dit warm wees
Sodra die dag breek en die son skyn
Sal sy strale jou genees
In die strale van die sonskyn
Sal jou seerkry als genees
Die somer kom nou vinnig nader
Die vyeboom staan reeds in blom
Luister mooi na al my woorde
Dis amper tyd dat ek weer kom
Luister met jou hart beminde
Net vir my bruid gaan ek weer kom
As die vyeboom in bloei staan
Moet jy weet ek gaan weer kom
As die vyeboom in bloei staan
moet jy weet Ek gaan weer kom