Meer En Meer Soos Jesus-Piet Smit

歌手 : Piet Smit
语种 : 其他
时长 : 03:29

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Meer En Meer Soos Jesus-Piet Smit 文本歌词

Meer En Meer Soos Jesus - Piet Smit
Ek wil so graag glo dat ek Sy kind is
Ek wil so graag sê ek's lief vir Hom
Ek wil weet dat ek aan Hom verbind is
Ek wil so graag reg wees as Hy kom
Want ek word meer en meer en meer soos Jesus
Ek kom nader nader aan Sy troon
My hele lewe gee ek aan Jesus
In my hart dra Hy die kroon
Ek wil so graag glo dat Hy die Een is
Ek wil so graag sê ek's lief vir Hom
Ek wil so graag bid as ek alleen is
Ek wil so graag reg wees as Hy kom
Want ek word meer en meer en meer soos Jesus
Ek kom nader nader aan Sy troon
My hele lewe gee ek aan Jesus
In my hart dra Hy die kroon
Ek wil glo dat Jesus altyd daar is
Ek wil so graag sê ek's lief vir Hom
Ek wil glo dat die Bybel regtig waar is
Ek wil so graag reg wees as Hy kom
Want ek word meer en meer en meer soos Jesus
Ek kom nader nader aan Sy troon
My hele lewe gee ek aan Jesus
In my hart dra Hy die kroon