Wil Jy in my Arms Lê vanaand-Elvis se Seun
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Wil Jy in my Arms Lê vanaand-Elvis se Seun 文本歌词
Wil Jy in my Arms Lê vanaand - Elvis se Seun
Hou vas
Kom bietjie nader en dans teen my
Ek wil iets fluister hier in jou oor
Ek kan my nie inhou gaane verloor
Jy's mooier as mooi en ek hou van jou
Ek hou van jou glimlag en wat jy doen
Moenie nou stop nie ek wil jou soen
Die gevoel raak sterker ek kan jou nie los
Jy hou my al stywer ek kan dit glo
Jy draai my wêreld onderstebo
Hou vas hou my om my heupe styf vas
Soen my op my lippe
As jy my wil hê kan jy net sê
Jy wil in my arms lê
Wil jy mag ek aan jou vat jy's sexy
Kom ek se jou wat
As jy my wil hê kan jy net sê
Jy wil in my arms lê vanaand
Hou jy daarvan as ek aan jou vat
Ek voel hoe jou hart klop hier teen my bors
Kom saam met my laat ons nie tyd mors
Die gevoel raak sterker ek kan my nie keer
Druk my al stywer kan dit nie glo
Jy draai mye wêreld onderstebo
Hou vas
Hou my om my heupe
Stywer vas
Soen my op my lippe
As jy my wil hê kan jy net sê
Jy wil in my arms lê
Wil jy mag ek aan jou vat jy's sexy
Kom ek se jou wat
As jy my wil hê kan jy net sê
Jy wil in my arms lê vanaand
Hou my vas
Hou my om my heupe
Ja stywer vas
Soen my op my lippenne
Hou you vas hou my vas
En ek hou jou vas vanaand
Hou my vas hou my om my heupe
Ja stywer vas soen my op my lippe
En ek hou jou vas in my arms
In my arms vanaand
Hou vas hou my om my heupe styf vas
Soen my op my lippe
As jy my wil hê kan jy net sê
Jy wil in my arms lê wil jy
Mag ek aan jou vat jy's sexy
Kom ek se jou wat
As jy my wil hê kan jy net sê
Jy wil in my arms lê vanaand
Jy wil in my arms lê
Wil jy
Mag ek aan jou vat jy's sexy
Kom ek se jou wat
As jy my wil hê kan jy net sê
Jy wil in my arms lê vanaand