My Hart Het Klaar Besluit-Monique/David Fourie

歌手 : Monique / David Fourie
专辑 : 20 Goue Treffers
语种 : 英语
时长 : 02:55

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT My Hart Het Klaar Besluit-Monique/David Fourie 文本歌词

My Hart Het Klaar Besluit - Monique/David Fourie
Bly net hier
Bly net hier vanaand tot dit lig is
Het jou nodig
My lief ek tel elke uur
En ek tel sekondes af
Tot ek terug is
Ek kan nie my lyf beheer
Ek kan nie help wat gebeur
Ek kan nie my liefde keer nie
My hart het klaar besluit
Ek kan nie help dat ek weet
Ek kan nie jou gesig vergeet nie
My hart het klaar besluit
Ek voel jou hier
Ek voel jou hier in my hart elke oomblik
Die ure tussen jou en my
Solank jy onthou dat
Elke liewe uur ek het jou nodig
So nodig
Ek kan nie my lyf beheer
Ek kan nie help wat gebeur
Ek kan nie my liefde keer nie
My hart het klaar besluit
Ek kan nie help dat ek weet
Ek kan nie jou gesig vergeet nie
My hart het klaar besluit
O wat ek nie vir jou sal doen
My laaste asem om jou te soen
Om jou te soen
Ek kan nie my lyf beheer
Ek kan nie help wat gebeur
Ek kan nie my liefde keer nie
My hart het klaar besluit
Ek kan nie help dat ek weet
Ek kan nie jou gesig vergeet nie
My hart het klaar besluit
Want my hart
Want my hart het klaar
My hart het klaar besluit