Hou My Vas, Stywer Vas-David Fourie

歌手 : David Fourie
专辑 : Kom Hier na My Toe
语种 : 纯音乐
时长 : 03:27

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Hou My Vas, Stywer Vas-David Fourie 文本歌词

Hou My Vas Stywer Vas - David Fourie
Written by:Wolfgang G. Herrmann/Bern Meinunger/Don Kelly/Marc Brendon
In jou oë sien ek als
O ek weet dit is nie verlore nie
Daardie jeans is so iche
Daar's so baie wat jy my kan leer
Sal jy my wil kom wys
Sê my wanneer breek ons die ys
Dis vir woorde ek weet
Maar ons kan ook nie keer
Moet ons dit maar probeer
Is dit nou is dit nooit
Is dit nou is dit nooit
Ja ons nie weer die dieselfde wees
As jou lyf my verlei
As jou lyf my verlei
Dan weet ek jy kon my gedagtes lees
Sal jy my wil kom wys
Sê my wanneer breek ons die ys
Dis vir woorde ek weet
Maar ons kan ook nie keer
Moet ons dit maar probeer
Hou my vas stywer vas
Dit is donker dit's nag
Want ek wonder of jy nog 'n bietjie wil wag
Dit is kalm daar buite
Dis is chaos in my
Want jy speel met my hart maar ek is jonger as jy
Hoe my vas stywer vas
Dit is donker dit's nag
Want ek wonder of jy nog 'n bietjie wil wag
Dit is kalm daar buite
Dis is chaos in my
Want jy speel met my hart maar ek is jonger as jy
Kom ek gee jou my hand
Want ek hoor 'n gegillery kom
Hou my styf teen jou vas
Wanneer hou al die vrae op