Moervrou-Ddisselblom
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Moervrou-Ddisselblom 文本歌词
Moervrou - Ddisselblom
Written by:Johrné van Huyssteen
Daar's verf aan sy vingers
Die dosent vra of ek dom is
Ek sê jou moer vrou
Ek's 'n Michael Angelo
En ek is 'n takhaarmens
En ek is 'n oorbelseun en
Jou pa jaag my weg
Jou pa sê my sleg
En ek is nie 'n janknaphand
En ek is nie 'n tokkelok en
Jou ma skreeu op my
Jou ma verkleineer my
Maar ek is 'n 'genuine' ou
En ek is so 'genuine' lief vir jou
En jy bly by my
Want jy is lief vir my
En ek is nie 'n braaivleis-ou
En ek is nie 'n boepensklong en
Jou boetie slaan my
Jou boetie boelie my
En ek is nie 'n joller nie
En ek is nie 'n verneuker nie
Maar jou sussie 'try' my
Jou sussie laaik my
Maar ek is 'n 'genuine' ou
En ek is so 'genuine' lief vir jou
En jy bly by my
Want jy is lief vir my
Maar ek is 'n 'genuine' ou
En ek is so 'genuine' lief vir jou
En jy bly by my
Want jy is lief vir my
Lief vir my
Maar ek is 'n 'genuine' ou
Maar bly lief vir jou
Jy bly lief vir my
Maar ek is 'n genuine ou
Maar bly lief vir jou
Jy bly lief vir my
Maar ek is 'n genuine ou
Maar bly lief vir jou
Jy bly lief vir my
Maar ek is 'n genuine ou
Maar bly lief vir jou
Jy bly lief vir my
Moervrou-Ddisselblom 推荐歌曲
Grootste Treffers专辑下载
(2014-10-27)