Neem My Op Vlerke-Anneli Van Rooyen
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Neem My Op Vlerke-Anneli Van Rooyen 文本歌词
Neem My Op Vlerke - Anneli Van Rooyen
Jy sien die wêreld deur kinders se oë
Hoef nie aan ander se twyfel te glo
Jy is 'n boodskap'n wese wat woordloos verstaan
Jy is die laggende boog wat bly swewe
Hoop wat soos son in my polsslag bly swewe
Op trappe van lig loop jy sag
Jou asem n wolk
Stil soos die nag
Neem my op vlerke Engel ek wil soos jy
Op duisend reënboë dans net soos jy
Neem my op vlerke Engel laat my verstaan
Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan
Vanuit die poorte van jou vol kastele
Kom jy en waak oor die mense
Se treë gestuur met beloftes verby ruimte en tyd
Sien jy die sterre skyn oor al ons sorge
Voel jy die lus vir vandag en more
Jy is n kneg van die lewe van strewe
En rus net soos jy is
Neem my op vlerke Engel ek wil soos jy
Op duisend reënboë dans net soos jy
Neem my op vlerke Engel laat my verstaan
Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan
Is ek alleen dan hoef ek net te vra
En jy sal kom jou vreugdesboodskap dra
Neem my op vlerke Engel ek wil soos jy
Op duisend reënboë dans net soos jy
Neem my op vlerke Engel laat my verstaan
Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan
Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan
Neem My Op Vlerke-Anneli Van Rooyen 推荐歌曲
Treffers Op Versoek专辑下载
(2009-09-08)