Ek Lewe-Anneli Van Rooyen
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Ek Lewe-Anneli Van Rooyen 文本歌词
Ek lewe
gemaak om na liefde te strewe
op vlerke van vriendskap te swewe
sonder vrae sonder sorge!
Dag vir dag dreun ritme om my heen
voel die ure vol en tog alleen,
Maar jou blik verslaan my vrese
sonsaffier lag in jou wese
bring geluk wat lank verlore was.
Ek lewe!
gemaak om na liefde te strewe
op vlerke van vriendskap te swewe
sonder vrae oor wat more mag bring
Mm ... ah - ha
O ek lewe!
verstaan weer van droom en van vrede
die vreugde van leef in die hede
dat ek hier is vir 'n rede.
Die vrae was soos skadu's binne my
deur die ligte lag en andwoord jy.
En ek sien die sonverhale
in jou oe nuwe tale -
lees die storie van weerbegin.
Ek lewe!
gemaak om na liefde te strewe
op vlerke van vriendskap te swewe
sonder vrae oor wat more mag bring
mm ... ah - ha
O ek lewe!
verstaan weer van droom en van vrede
die vreugde wat leef in die hede
dat ek hier is vir 'n rede.
Ek lewe!
Ek Lewe-Anneli Van Rooyen 推荐歌曲
Treffers Op Versoek专辑下载
(2009-09-08)