Rooi Kitaar-Anneli Van Rooyen

歌手 : Anneli Van Rooyen
专辑 : Treffers Op Versoek
语种 : 英语
时长 : 02:55

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Rooi Kitaar-Anneli Van Rooyen 文本歌词

Elke Nuwejaar net na die Kersgety
Kom ’n donkiekar drywer deur ons dorpie gery
Dan drom die mense almal op die markplein saam
Hy groet hul met hand en hul by die naam
Die donkie staan en kou in die skadu's van 'n boom
En eenkant brand 'n vuurtjie, waar die koffie stoom
Agter op die wa lê die goeters deurmekaar
Maar iewers in die bondel is sy rooi kitaar
Haai, liedjieskrywer, donkiekar drywer
Tokkel nog 'n deuntjie op jou rooi kitaar
Maak jou eie woorde, stuur 'n paar akkoorde
Maak 'n dikker-dikker op die Nuwejaar
Haai, liedjieskrywer, donkiekar drywer
Vrolik klink die klanke van jou rooi kitaar
Vertel ons nog 'n storie, van hartseer en van glorie
Vertel ons jou planne vir die Nuwejaar
Hy skryf die mooiste liedjies, van die oorlog tyd
Van Boere en van Kakies en haar Majestyd
Die oues dink dis leuens, maar die kinders dink dis waar
Want hulle sien 'n sprokie in sy rooi kitaar
Terwyl hy sing en speel, dans die mense vrolik rond
Maar niemand merk die hoedjie eenkant op die grond
En niemand sien die vrae in die oë wat staar
Want almal word betower deur die rooi kitaar
Haai, liedjieskrywer, donkiekar drywer
Tokkel nog 'n deuntjie op jou rooi kitaar
Maak jou eie woorde, speel 'n paar akkoorde
Maak 'n dikker-dikker op die Nuwejaar
Haai, liedjieskrywer, donkiekar drywer
Vrolik klink die klanke van jou rooi kitaar
Vertel ons nog 'n storie, van hartseer en van glorie
Vertel ons jou planne vir die Nuwejaar
Die was is reeds gepak, want die ure tik verby
Die middagson sit hoog, hy moet verder ry
Maar niemand vra hom ooit, waar hy kom of gaan
En niemand soek 'n rede vir sy afskeidstraan
Haai, liedjieskrywer, donkiekar drywer