Waar Le Jy Vanaand-Robbie Wessels

歌手 : Robbie Wessels
专辑 : 20 Goue Treffers
语种 : 纯音乐
时长 : 02:46

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Waar Le Jy Vanaand-Robbie Wessels 文本歌词

Waar Le Jy Vanaand - Robbie Wessels
Dink jy ook aan my soos
Ek vannand aan jou dink
Weet jy ook dat ons mekaar
Eers later moes raakdrink
Tel jy ook soos ek vanaand
Die aande wat oraait was
Besef jy ook ons hou mekaar nog vas
Wat maak jy vanaand as
Ek na Koos Doep luister
Maak jy jou paaie opdraend
Raak jy die paaie byster
Teen my wil mis ek jou vanaand
Waar le jy vanaand
Waar le jy vanaand
Le jy langs iemand
As jy doen
Moet my nooit vergeet nie
As jy doen
Wil ek nie daarvan weet nie
Saam met jou wense
Daar was nie soveel vrees nie
Sonder jou wense
Jy was nooit daar gewees nie
Ek wou jou nooit seermaak
En jy ook nie vir my nie
Ons was dalk net te lief vir mekaar
Maar ek hoop ek loop jou raak
Weer eendag in die somer
En ek hoop jy ruik soos gister
En ek hoop jy bly 'n dromer
Hoekom dink ek elke uur aan jou
Waar le jy vanaand
Waar le jy vanaand
Le jy langs iemand
As jy doen
Moet my nooit vergeet nie
As jy doen
Wil ek nie daarvan weet nie
As jy doen
Moet my nooit vergeet nie
As jy doen
Wil ek nie daarvan weet nie