Hillside Lullaby-Gert Vlok Nel

歌手 : Gert Vlok Nel
语种 : 越南语
时长 : 04:37

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Hillside Lullaby-Gert Vlok Nel 文本歌词

Hillside Lullaby - Gert Vlok Nel
Ek bly hier in die dorp waar die treine fluit
Die sjanters nag na nag die treine op
Spore skuif
Ek is heel allright
Onthou die dag toe jy by my sou bly
Hoe het ons storie toe verder verloop
Treine wat sjant treine wat bly
Treine wat altyd hier in kringe ry
Droom van my laat my vry vannag
Droom van my laat my vry vannag
Droom van my laat my vry vannag
Vanoggend vroeg was daar 'n harde slag
Onder by die kant van die railwaybrug
Maar als was heel allright
Dit is net dat ek so na jou verlang
In die meantime maak alles my bang
Al my woorde lê leeg in my hand
Want my hart slaap by jou waar die treine
Sjant
Droom van my laat my vry vannag
Droom van my laat my vry vannag
Droom van my laat my vry vannag