Moenie my hier vergeet nie, Dixie-Gert Vlok Nel
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Moenie my hier vergeet nie, Dixie-Gert Vlok Nel 文本歌词
Moenie my hier vergeet nie, Dixie - Gert Vlok Nel
Moenie vir my hier vergeet nie
Wat het jy gesê wat het jy gesê
Ek het gesê jy moenie
Moenie vir my alleen agterlaat in hierdie land
Waar hulle nog hekse verbrand nie
Hierdie aaklige aaklige land nie
Moenie my hier vergeet niet
Dixie ek weet nie of jy weet nie
Sonder jou vul
Alles wat ek rondom my het my
Hart met woordeloosheid and dread al die mense
And geboue wat ek
Rondom my het al die jare and sukkel and shows wat ek nou
Voor my het al die dead end jobs wat ek agter my het
Al die blou blou lug wat ek
Bo oor my het and al die dooie geliefdes wat ek
Onder my het and veral die leegwordende bed
Jy
Moenie vir my hier vergeet nie
Wat het jy gesê wat het jy gesê
Ek het gesê jy moenie
Moenie vir my alleen agterlaat op hierdie dorp
Waar ek grootword het nie
Waar niemand meer iets mooi in my sien nie
Waar vreemde waiters my bedien nie
Monie my hier vergeet nie
Dixie ek weet niet of jy weet niet
Hoe leeg is die pool halls
Van my jeug pocketed are the balls and die musiek het
Gestop in die hartseer dance halls and die blou cue chalk het
Grys geword in my hand terwyl ek vir 'n oomblik
Deur die venster gekyk het na iets buite
In die land jy
Moenie vir my hier vergeet nie
Wat het jy gesê wat het jy gesê
Ek het gesê jy moenie
Moenie vir my alleen agterlaat op hierdie planeet
Waar die Here nie meer van ons weet nie
Moenie vir my hier vergeet nie
Wat het jy gesê wat het jy gesê
Ek het gesê jy moenie
Moenie vir my alleen agterlaat in hierdie land
Waar hulle nog hekse verbrand nie
Hierdie aaklige aaklige land nie
Moenie my hier vergeet niet
Moenie my hier vergeet nie, Dixie-Gert Vlok Nel 推荐歌曲
Beaufort-Wes se Beautiful Woorde专辑下载
(2009-03-03)