Kom Ons Loop Weg Vanaand-Monique
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Kom Ons Loop Weg Vanaand-Monique 文本歌词
Kom Ons Loop Weg Vanaand - Monique
Ek kan nie wag om myself te verloor
In jou oë Jou oë
Ek kan nie wegbly van jou nie
Hoe't jy my getoor
Getoor
Ek en jy weet ek moet wegbly van jou
Jy's verbode Verbode
Met elke woord wat jy sê raak ek weg in
Jou woorde Jou woorde
Breek die reël net hierdie keer
Sit af die ligte sluit die deur
Niemand sal ons langer meer kan keer
Kom ons sloop weg vanaand
Net vir een aand
Gee my jou hand en
Kom ons loop weg vanaand
Dis ons een aand
Waar ek en jy een kan wees
Hou my styf by jou
Hou my teenaan jou
Hou my naby jou
Vat my ver van hier weg vanaand
Kom ons loop weg vanaand
Kom ons loop weg vanaand
Gee jouself aan my oor baby maak toe
Jou oë Jou oë
Ek weet die liefde is blind maar ek bly
In jou glo Ek glo
Ons altwee weet ek moet wegbly van jou
Jy's verbode Verbode
Dis ons eerste en laaste keer
Ek belowe Belowe
Breek die reël net hierdie keer
Sit af die ligte sluit die deur
Niemand sal ons langer meer kan keer
Kom ons sloop weg vanaand
Net vir een aand
Gee my jou hand en
Kom ons loop weg vanaand
Dis ons een aand
Waar ek en jy een kan wees
Hou my styf by jou
Hou my teenaan jou
Hou my naby jou
Vat my ver van hier weg vanaand
Kom ons loop weg vanaand
Kom ons loop weg vanaand
Breek die reël
Net hierdie keer
Sit af die ligte
Sluit die deur
Kom ons loop weg vanaand
Net vir een aand
Gee my jou hand en
Kom ons loop weg vanaand
Dis ons een aand
Waar ek en jy een kan wees
Hou my styf by jou
Hou my teenaan jou
Hou my naby jou
Vat my ver van hier weg vanaand
Kom ons loop weg vanaand
Kom ons loop weg vanaand
Kom Ons Loop Weg Vanaand-Monique 推荐歌曲
20 Goue Treffers专辑下载
(2015-01-26)