Pienk Champagne-Monique
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Pienk Champagne-Monique 文本歌词
Pienk Champagne - Monique
Y's sterker as 'n storm
Jy's wilder as die wind
Jy kyk nog na die wêreld
Deur die oë van 'n kind
Jou speelgrond is die somer
Jy maak net soos jy wil
Jy vlei my met jou woorde
Maak die wêreld om my stil
Want jy soen is soos pienk Champagne
Jou sagte mond wat my lippe lyn
Nêrens êrens anders
As hier in jou arms
Kaalvoet in die gras
Weet ons waar die wind ons waai
En jy maak my vry
Steel my hart want jy kan hom kry
En ek wens ek kon verdwyn
In jou soen soos pienk Champagne
Ek het rusteloos gewonder
Ek moes op my eie staan
Net 'n swerwer totdat
Jy vir my kom wys het
Waaroor liefde gaan
My lewe is 'n raaisel
Jy lees my soos 'n boek
As jou oë in myne wegraak
Weet ek jy't na my kom soek
Want jou soen is soos pienk Champagne
Jou sagte mond wat my lippe lyn
Nêrens êrens anders as hier in jou arms
Kaalvoet in die gras
Weet ons waar die wind ons waai
En jy maak my vry
Steel my hart want jy kan hom kry
En ek wens ek kon verdwyn
In jou soen soos pienk Champagne
Pienk Champagne
Jou soen jou soen jou soen
Jou soen is soos pienk Champagne
Jou sagte mond wat my lippe lyn
Nêrens êrens anders as hier in jou arms
Kaalvoet in die gras
Weet ons waar die wind ons waai
En jy maak my vry
Steel my hart want jy kan hom kry
En ek wens ek kon verdwyn
In jou soen soos pienk Champagne
Soen soos pienk Champagne
Pienk Champagne
Pienk Champagne-Monique 推荐歌曲
20 Goue Treffers专辑下载
(2015-01-26)