Met 'n Tas en 'n Jas-Monique

歌手 : Monique
专辑 : 20 Goue Treffers
语种 : 英语
时长 : 03:18

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Met 'n Tas en 'n Jas-Monique 文本歌词

Met 'n Tas en 'n Jas - Monique
Berlyn
Madrid die land van heuning en wyn
Barcelona of in Argentinië
Tango op 'n trein
Parys
Die ewenaar Alaska se ys
Rio de Janeiro Victoria valle
Waarheen wil jy reis
As jy sê Jy soek avontuur
Watter koers vat dit jou
Met 'n tas en 'n jas kom ek saam
Met 'n sak ingepak kom ek saam
Jy gaan nie alleen nie
Saam met jou wegraak
Saam met jou nog stories opmaak
Saam
Met 'n tas en 'n jas kom ek saam
L A
Of Vegas waar die liggies verlei
Spanje of in Cuba
Waar jy die beste koffie sal kan kry
Hawaii
Of Blouberg waar die winde verwaai
Die Amazone en die diepste bosse
Waar die onheil draai
As jy sê Jy soek avontuur
Watter koers vat dit jou
Met 'n tas en 'n jas kom ek saam
Met 'n sak ingepak kom ek saam
Jy gaan nie alleen nie
Saam met jou wegraak
Saam met jou nog stories opmaak
Saam
Met 'n tas en 'n jas kom ek saam
Vat my saam
Waar jy ookal heen gaan
Ek en jy
Soveel om te sien en te kry
Met 'n tas en 'n jas kom ek saam
Met 'n sak ingepak kom ek saam
Jy gaan nie alleen nie
Saam met jou wegraak
Saam met jou nog stories opmaak
Saam
Met 'n tas en 'n jas kom ek saam