Ek's Nog Hier-Nicholis Louw

歌手 : Nicholis Louw
语种 : 纯音乐
时长 : 04:02

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Ek's Nog Hier-Nicholis Louw 文本歌词

Ek's Nog Hier - Nicholis Louw
Waar ek is kry ons nie koud
nie al is dit winter hier by jou
En dinge wat op aarde vergaan
het is dinge wat vir altyd hou
Hoe dit gebeur het maak nie
saak nie dis verby en als is reg
En tussen ons is als vergewe
want die sondaar is nou weg
En my hart behoort vir
altyd nou aan jou
Sou jy verstaan as ek
jou sê of dit verduidelik
Sou jy kon keer wat met my
gebeur het as jy by was
Sou dit die trane op jou
wang dalk net kon wegvat
Babe jy huil want jy
verstaan nie jy dink alles is verby
Maar ek's nie in'n kis in die
grond nie en Liewe Jesus sorg vir my
Hoe dit gebeur het maak nie
saak nie ek's jou engel ek kyk na jou
Hier waar ek is is geen trane nie
net die trane wat ek huil oor jou
Sien my hart behoort nog
altyd net aan jou
Sou jy verstaan as ek
jou sê of dit verduidelik
Sou jy kon keer wat met
my gebeur het as jy by was
Sou dit die trane op jou
wang dalk net kon wegvat
Jy verstaan nie hoe dit voel nie
Om hier voor jou te kan staan
Maar ek mag nie met jou praat nie
Want ek praat nou'n
ander taal Probeer verstaan
Want my hart behoort
nog altyd net aan jou
Sou jy verstaan as ek
jou sê of dit verduidelik
Sou jy kon keer wat met
my gebeur het as jy by was
Sou dit die trane op jou
wang dalk net kon wegvat
Want my hart behoort
nog altyd net aan jou
Sou jy verstaan as ek
jou sê of dit verduidelik
Sou jy kon keer wat met
my gebeur het as jy by was
Sou dit die trane op jou
wang dalk net kon wegvat
wegvat
kon wegvat