Bly By My-Nicholis Louw
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Bly By My-Nicholis Louw 文本歌词
Bly By My - Nicholis Louw
Ons is hier voor jou huisie die straatlig brand
Jy's so mooi my gedagtes verdwaal
Ek wonder hoe sal ek weet of ek jou kan vra
Kan ek vra kom bly by my
Jy lê vorentoe ek dog jy wil my soen
Maar jou asem streel sag teen my oor
En ek voel hoe ek koud
word my bloed wat stol
Toe jy vra kom bly by my
Dis in jou oë dis my gedagtes
Kom bly by my
Dis in jou drome dis in my woorde
Kom bly by my
Dink wat ek en jy saam kan doen
Bly by my
In die donker was jou oë die lig vir my
Jy't 'n straal by die sonlig gesteel
Ek wil nooit weer 'n dag sonder jou begin
Sal ek vra kom bly by my
Ek lê vorentoe jy dog ek wil jou soen
Maar my asem streel sag oor jou oor
En ek fluister my liefling gee my jou hand
En ek sê kom bly by my
Dis in jou oë dis my gedagtes
Kom bly by my
Dis in jou drome dis in my woorde
Kom bly by my
Dink wat ek en jy saam kan doen
Bly by my
Ek weet presies waarheen ons twee gaan
Ek voel so sterk as jy langs my staan
Dis reg
En ek voel die wêreld om ons draai
Klaar gewonder klaar geraai
Kom bly by my
Dis in jou oë dis my gedagtes
Kom bly by my
Dis in jou drome dis in my woorde
Kom bly by my
Dis in jou oë dis my gedagtes
Kom bly by my
Dis in jou drome dis in my woorde
Kom bly by my
Dink wat ek en jy saam kan doen
Dis in jou oë dis my gedagtes
Kom bly by my
Dis in jou drome dis in my woorde
Kom bly by my
Dink wat ek en jy saam kan doen
Bly by my
Bly By My-Nicholis Louw 推荐歌曲
My Hart Is Aan Die Brand专辑下载
(2004-08-20)