Hou Vas Jou Matras-Robbie Wessels
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Hou Vas Jou Matras-Robbie Wessels 文本歌词
Hou Vas Jou Matras - Robbie Wessels
Daar's net een ding van
Die vrystaat waarna ek verlang
Dis die seunskoshuis op
Kroonstad se onderste gang
In kamer 23 het ek gebly
Saam die grootste kakmaker
Van die kontrei
Hou vas jou matras
Want de vos is weer los
Hou vas jou matras
Want de vos is weer los
Henno de vos bly naby aan
Steynsrus en sy pa en sy ma
Aanvaar hom soos hy is
Naby die badkamer aan
Die einde van die gang
Hang 'n bloedrooi gedaante
Hulle noem 'n brandslang
Rustig staan jy op
Niks gaan mos gebeur
Maar sodry jy op die toilet sit
Gaan niks vir henno keer
Hou vas jou matras
Want de vos is weer los
Hou vas jou matras
Want de vos is weer los
Henno de vos bly naby aan
Steynsrus en sy pa en sy ma
Aanvaar hom soos hy is
De vos is 'n bliksem
Almal weet dit hier
Van muis tot meerkat biltong
Deel hy met plesier
Maar voor jy daaraan eet
Hier lê die geheim
Laat hy eers daaraan proe
Dan wen jy dalk sy game
Hou vas jou matras
Want de vos is weer los
Hou vas jou matras
Want de vos is weer los
Henno de vos bly naby aan
Steynsrus en sy pa en sy ma
Aanvaar hom soos hy is
Henno de vos bly naby aan
Steynsrus en sy pa en sy ma
Aanvaar hom aanvaar hom soos hy is
Hou Vas Jou Matras-Robbie Wessels 推荐歌曲
Grootste Treffers专辑下载
(2014-03-10)