My Vissermanvriend se Pa-Robbie Wessels
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT My Vissermanvriend se Pa-Robbie Wessels 文本歌词
My Vissermanvriend se Pa - Robbie Wessels
Written by:Robbie Wessels
Ek sing 'n liedjie sonder fancy woorde
Oor 'n oom wat ek nooit ooit sal vergeet nie
Hierdie woorde maak 'n prentjie
Van 'n oom wat van sleg dinge niks wou weet nie
En as ek aan hom dink dan word ek stil
En ek verlang weer na my vissermanvriend se pa
As die son sak en die wind gaan le
En die bote kies koers na die waters
Dan dink ek terug aan my vissermanvriend se pa
Met sy vellies en sy kniebroek maak hy grappies
En die waarhede op die punt van sy tong
Laat my besef hy was 'n pa vir ons almal
Elke diertjie elke voeltjie het 'n doel in sy bestaan
Dis ook vir 'n slegte vrou
Dis die laaste woorde
Van 'n oom wat nooit wou afbreek maar wou bou
En as ek aan hom dink dan word ek stil
En ek verlang weer na my vissermanvriend se pa
As die son sak en die wind gaan le
En die bote kies koers na die waters
Dan dink ek terug aan my vissermanvriend se pa
Met sy vellies en sy kniebroek maak hy grappies
En die waarhede op die punt van sy tong
Laat my besef hy was 'n pa vir ons almal
My Vissermanvriend se Pa-Robbie Wessels 推荐歌曲
Grootste Treffers专辑下载
(2014-03-10)