Asseblief My Lief-Robbie Wessels
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Asseblief My Lief-Robbie Wessels 文本歌词
Asseblief My Lief - Robbie Wessels
Written by:Robbie Wessels
Hannes het gedink hy gaan sy luck probeer
Gewoonlik hang die sleutel by die agterdeur
Hy weet dat hy na nege nie sy girl mag steur
Want haar pa slaap sag en hy laai altyd die haelgeweer
Dit was twee uur daardie oggend toe hy haar traai bel
Hy't geweet hy moet dit eerste vir sy girl vertel
As sy die storie moet hoor by haar beste pel
Is dit verby met hannes nel
Asseblief my lief sy's nie naastenby so mooi soos jy nie
Asseblief my lief ek het regtig nie bedoel om haar te vry nie
Ek weet jy sal my nooit weer vertrou nie
Ek was vir niemand nog so lief soos vir jou nie
Asseblief my lief
Dit was drie uur toe hannes aan haar ruit klop
Sy tjommie spanner loop en drink nog aan sy loopdop
Hy piepie sirkels op die teer en teen 'n wieldop
Van 'n spietkop wat toevallig langs hom in die pad stop
Ou spanner het vir jare in die tronk gebly
Hy het lanklaas met 'n spietkop op die straat baklei
Toe hannes kom probeer om hulle stil te kry
Word hy deur n vragmotor raakgery
Asseblief my lief sy's nie naastenby so mooi soos jy nie
Asseblief my lief ek het regtig nie bedoel om haar te vry nie
Ek weet jy sal my nooit weer vertrou nie
Ek was vir niemand nog so lief soos vir jou nie
Asseblief my lief
Die storm het bedaar twee maande later
Hannes is stabiel hy drink net whiskey en water
In die plaaslike koerant sien ons vir
Hannes en sy mater en sy girlfriend word by die dag kwater
Asseblief my lief sy's nie naastenby so mooi soos jy nie
Asseblief my lief ek het regtig nie bedoel om haar te vry nie
Ek weet jy sal my nooit weer vertrou nie
Ek was vir niemand nog so lief soos vir jou nie
Asseblief my lief
Asseblief my lief sy's nie naastenby so mooi soos jy nie
Asseblief my lief ek het regtig nie bedoel om haar te vry nie
Ek weet jy sal my nooit weer vertrou nie
Ek was vir niemand nog so lief soos vir jou nie
Asseblief my lief
Asseblief My Lief-Robbie Wessels 推荐歌曲
Grootste Treffers专辑下载
(2014-03-10)