Roete na Jou Hart-Vrou Soek Boer/4Werke

歌手 : Vrou Soek Boer / 4Werke
语种 : 纯音乐
时长 : 03:57

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Roete na Jou Hart-Vrou Soek Boer/4Werke 文本歌词

written by:don kelly/marc brendon/niel schoombee/kobus "koekoes" bezuidenhoud
sal die
roete na jou hart
vir my kurter raak
dit by 'n vreemde pad
waar sal
waar sal ek jou vind
in n' wereldwyd
na al hierdie tyd
maar ek
ek byl nog hoop kry
kan jy my kry
op die lang pad
in die groot karoo
met die maan daar bo wat skyn
hou my na by
en wys jou hart vir my
sal jy my met
jou saam vat
op die vreemde strate
van 'n nuwe stad
en my naam roep
en my hart joune maak
nou is die einde in sig
die reis is verby
ek het die roete na jou hart gekry
in stilte
roep ek jou naam
tot jy rigting vind
en eendag langs my staan
jou woord
jou woorde broei in my
en die boodskap bly
al gaan die dae verby
sal dit
sal dit wel kan sin maak
kan jy my kry
op die lang pad
in die groot karoo
met die maan daar bo wat skyn
hou my n by
en wys jou hart vir my
sal jy my met
jou saam vat
op die vreemde strate
van 'n nuwe stad
en my naam roep
en my hart joune maak
nou is die einde is sig
die reis is verby
ek het die roete na jou hart gekry
is die dae tot stof vergaan
u glas lief bly staan
kan jy my kry
op die lang pad
in die groot karoo
met die maan daar bo wat skyn
hou my na by
en wys jou hart vir my
sal jy my met
jou saam vat
op die vreemde strate
van 'n nuwe stad
en my naam roep
en my hart joune maak
nou is die einde in sig
die reis is verby
ek het die roete na jou hart gekry
ek het die roete na jou hart gekry