Alleen leen Leen-Vrou Soek Boer/Kurt Darren
语种 : 纯音乐
时长 : 03:16
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Alleen leen Leen-Vrou Soek Boer/Kurt Darren 文本歌词
Alleen leen Leen (利恩只是瘦) - Vrou Soek Boer/Kurt Darren
Written by:Marc Brendon/Kurt Darren/Don Kelly
Buite waai die windjie waar die honde huil
Waai my weg sy maak my mal
Nou loop ek maar die paadjie alleen leen leen
Stap ek deur die storm dit reen reen reen
Buite buite waai die windjie dat die honde huil
Waai my weg sy maak my mal
O daar's n girl wat staan sy maak my mal
Ja daar's n girl wat staan ek gaan haar haal
Sy het net daar gesteen sy het nou weg gegaan
Hier sit ek nou alleen soos die man op die maan
O daar's n wind wat waai hy ken my naam
Ja daar's n wind wat waai hy vat my saam
Hy het haar weg gewaai hy het my omgedraai
Haar bek het my gepik en sy gaan koning draai
Nou loop ek maar die paadjie alleen leen leen
Stap ek deur die storm dit reen reen reen
Buite buite waai die windjie dat die honde huil
Waai my weg sy maak my mal
Buite waai die windjie waar die honde huil
Waai my weg sy maak my mal
O daar's n lied wat speel ek kan dit hoor
Ja daar's n lied wat speel ek is getoor
O daar's n lied wat speel en ek ken elke reel
Daai liedjie was vir haar sy het my hart gesteel
O daar's n ster wat skyn hy vang my oog
Ja daar's n ster wat skyn die ster is hoog
Hy was nog altyd daar hy sal nog altyd skyn
Maar more kom die en my ster verdwyn
Nou loop ek maar die paadjie alleen leen leen
Stap ek deur die storm dit reen reen reen
Buite buite waai die windjie dat die honde huil
Waai my weg sy maak my mal
Nou loop ek in die strate en huil huil huil
Toe loop ek deur die modder ek's vuil vuil vuil
Buite waai die windjie waar die honde huil
Waai my weg sy maak my mal
Altyd sal ek staan aleen leen leen
Ek ken nie eers haar naam dit reen reen reen
More is ek bo ek moet net glo
Waai my terug sy maak my mal
Nou loop ek maar die paadjie alleen leen leen
Stap ek deur die storm dit reen reen reen
Buite buite waai die windjie dat die honde huil
Waai my weg sy maak my mal
Nou loop ek in die strate en huil huil huil
Toe loop ek deur die modder ek's vuil vuil vuil
Buite waai die windjie waar die honde huil
Waai my weg sy maak my mal
Waai my weg sy maak my mal
Waai my weg sy maak my mal
Alleen leen Leen-Vrou Soek Boer/Kurt Darren 推荐歌曲
Vrou Soek Boer [Motion Picture Soundtrack]专辑下载
(2014-02-24)