Vir Jou-Coenie De Villiers
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Vir Jou-Coenie De Villiers 文本歌词
Vir Jou - Coenie De Villiers
Vir jou wil ek 'n huis hê
N huis met 'n leiklipvloer;
N witgekalkte skoorsteen
Wat deur die rietdak loer;
N okkerneuthout-onderdeur
Wat kreun aan die skarnier
N donskombers om in te beur,
N kaggel en 'n vuur
Die dae is droef soos druiwe
Jou naam is soet soos mos
Die herfs is in die wingerd
Die son in elke tros;
Die winters hier is wondbaar
As die jaar se hitte kwyn,
Die seisoen word oud en waardig;
Wat mos was, word nou wyn
Vir jou wil ek 'n bos hê
Waar jy dennenaalde ruik;
Reën wat oor die berg kom,
Wat timmer teen die luik
En by die hek 'n bloekom
Met sy takke in die wind;
Hier in die koper-ledekant
Jou warm bruinoog-kind
Die dae is droef soos druiwe
Jou naam is soet soos mos
Die herfs is in die wingerd
Die son in elke tros;
Die winters hier is wondbaar
As die jaar se hitte kwyn,
Die seisoen word oud en waardig;
Wat mos was, word nou wyn
Vir jou wil ek 'n bos hê
Waar jy dennenaalde ruik;
Reën wat oor die berg kom,
Wat timmer teen die luik
En by die hek 'n bloekom
Met sy takke in die wind;
Hier in die koper-ledekant
Jou warm bruinoog-kind
Al maak ek hierdie versie
Eenvoudig, lief, soos nou;
Die wens bly tog maar net 'n wens -
Die werklikheid verbrou
Al maak ek hierdie versie
Eenvoudig, lief, soos nou;
Die wens bly tog maar net 'n wens -
Die werklikheid verbrou
Vir Jou-Coenie De Villiers 推荐歌曲
Karoonagte专辑下载
(1990-01-01)