Karoonag (lewendig)-Coenie De Villiers/Jannie Du Toit
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Karoonag (lewendig)-Coenie De Villiers/Jannie Du Toit 文本歌词
Karoonag (lewendig) - Coenie De Villiers/Jannie Du Toit
As die nag sy baadjie toeknoop oor die veld
En die diereriem sy blink tot
Teen die skerpioen laat lê
As die tweeling en die kreef
Kotteljons oor Beaufort-Wes
En die maan sy beker skink oor Graaff-Reinet
Ruik jy katbos en kambro
As dit reën in die Kleinkaroo
My hantamwind
My optelkind
Vanaand
Ruik jy katbos en kambro
As dit reën in die Kleinkaroo
My hantamwind
My optelkind
Vanaand hier vanaand
In die môre as dit blou word
En die amber wolke roer
As die son sy eerste lig
Oor die bitterboela stoot
As die trein by Noupoort fluit
En dit wegraak in die wind
En 'n tolbos iewers vaswaai teen die rant
Ruik jy katbos en kambro
As dit reën in die Kleinkaroo
My hantamwind
My optelkind
Vanaand
Ruik jy katbos en ruik jy kambro
As dit reën in die Kleinkaroo
My hantamwind
My optelkind
Vanaand by my vanaand