Telefoongesprek-Coenie De Villiers
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Telefoongesprek-Coenie De Villiers 文本歌词
Telefoongesprek - Coenie De Villiers
Daar was 'n tyd dis waar
Dat sy uit sy hand kon eet;
Is dit genoeg om dit te weet
In hierdie dae
Dis moeilik om te sê
Waar die skeuring werklik lê
En hy wonder:
Sou dit help om te beding
Want in elke sin skuil daar 'n swaard
In elke woord wag daar 'n lem
Die patroon is so gevestig so bestem:
Elk' gesprek 'n doodloopstraat
Hy bel dus desperaat
'N kennis van weleer:
Kan ek jou sien miskien
Ja natuurlik ek verstaan
En die kinders is belangrik
Nee nog self geen kind of kraai nie
Ek wil my jeug nie so verraai nie
Tot siens dan
Gee my groete aan jou man
Tot siens dan
Gee my groete aan jou man
Daar was 'n tyd dis waar
Dat sy uit sy hand kon eet;
Is dit genoeg om dit te weet
In hierdie dae
Telefoongesprek-Coenie De Villiers 推荐歌曲
Amper Alleen专辑下载
(2009-08-01)