Trapsgewys-Coenie De Villiers

歌手 : Coenie De Villiers
专辑 : Amper Alleen
语种 : 英语
时长 : 02:23

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Trapsgewys-Coenie De Villiers 文本歌词

Trapsgewys - Coenie De Villiers
Teerheid is 'n vlinder
'N papillon d'amour
Vervlietend nes 'n blomgeur
Ontwykend soos toujours
Jou hartsog is robyne
'N vuur gevang in glas
Dit smeul nes ou ballades
Soos kole onder as
Jou wreedheid is 'n springmes
Geslepe en presies
Ontwerp na jou behoeftes
Verseker teen verlies
Jou kilheid is 'n yspriem
Wat lig breek soos kristal
En breek tot lig versplinter
En swart word om sy val
Jou wreedheid is 'n springmes
Geslepe en presies
Ontwerp na jou behoeftes
Verseker teen verlies
Teerheid is 'n vlinder
'N papillon d'amour
Vervlietend nes 'n blomgeur
Ontwykend soos toujours