Net 'n Bietjie Liefde-Coenie De Villiers

歌手 : Coenie De Villiers
专辑 : Amper Alleen
语种 : 英语
时长 : 03:20

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Net 'n Bietjie Liefde-Coenie De Villiers 文本歌词

Net 'n Bietjie Liefde - Coenie De Villiers
Net 'n bietjie liefde
Eis die kleinste strompelaar
En eis hiermee die hoogste
Wat 'n sterfling kan ervaar
Vra alles behalwe die hoogste
Want liefde gevra is te veel
Vir eindige mensies soos ons is
Is liefde gevra eens te veel
Net 'n bietjie liefde
Is die bakvis se versoek
Maar weet nie dat sy end uit
Na hierdie droom gaan soek
Vra alles behalwe die hoogste
Want liefde gevra is te veel
Vir eindige mensies soos ons is
Is liefde gevra eens te veel
Net 'n bietjie liefde
Roep die digter radeloos
Want sonder hierdie dryfkrag
Is sy versies waardeloos
Net 'n bietjie liefde
Sug die huisvrou na haar dag
Vermoed dat sy 'n leeftyd
Op dié wonder gaan bly wag
Net 'n bietjie liefde
Huil die ou vrou sy's terminaal
En weet dat sy daarsonder
Die laaste grens moet haal
Mensekinders almal
Kleuter digter swaar bejaarde
Vra rykdom roem gesondheid
Vra blinkgeod uit die aarde
Vra alles wat die gode bied
Die wyn die vrou die lied
Vra alles behalwe die hoogste
Want liefde gevra is te veel
Vra alles behalwe die liefde
Want liefde gevra is te veel