Die Jagtog-Mandla Lande/Michael Ludonga/Dizu Plaatjies/Coenie De Villiers/Amampondo/D Plaatjies

专辑 : Hartland
语种 : 纯音乐
时长 : 03:15

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Die Jagtog-Mandla Lande/Michael Ludonga/Dizu Plaatjies/Coenie De Villiers/Amampondo/D Plaatjies 文本歌词

Die Jagtog - Mandla Lande/Michael Ludonga/Dizu Plaatjies/Coenie De Villiers
My pa was 'n jagter
Hy was 'n man van staal
Daar was krag in elke spier
Hy kon die rigting van 'n dier
Soos 'n nimrod op die wind bepaal
Soos die jagter van ouds
Hy die spoor gesny
En sekuur deur die veld
Soos 'n ariese held
Het my pa op die spoor gebly
Om afrikaner te wees
'n boer uit een stuk
Was die wil van bo
So het pa geglo dit was meer as net blote geluk
Moenie vrees nie my seun
Moenie vrees nie my seun
Jy kom jou vel te na
Jy kom jou vel te na
Jy is boer in murg en been
Wat meer kan jy vra
Ons het eendag gaan jag
Net ek en my pa
Met die geweer teen sy skouer
Was hy wyser was hy ouer
Hy was méér as wat 'n seun kon vra
So skuins ná drie
Het hy 'n blesbok gekwes
Ons het die bloedspoor gesny
Langs die heuwels verby
En later het ons noord noord wes
Ons gewonde prooi gevolg
Tot diep in die bos
Waar die laatmiddagson soos net die laeveld kon
Skadu's tussen bome los
Moenie vrees nie my seun
Moenie vrees nie my seun
Jy kom jou vel te na
Jy kom jou vel te na
Jy is boer in murg en been
Wat meer kan jy vra
Maar skielik was ek bang
Want in my hart het ek geweet
Ons het rigting verloor
Ons was áf van die spoor
Pa het die pad huis toe vergeet
Ja skielik was ek bang
Al was dit moeilik om te glo
Dat my pa kon verdwaal
Dat my pa ook kon faal
Maar miskien voel baie kinders tog só
Moenie vrees nie my seun
Moenie vrees nie my seun
Jy kom jou vel te na
Jy kom jou vel te na
Jy is boer in murg en been
Wat meer kan jy vra
Wat meer kan jy vra

Die Jagtog-Mandla Lande/Michael Ludonga/Dizu Plaatjies/Coenie De Villiers/Amampondo/D Plaatjies 推荐歌曲