Die Houtgeweer-Coenie De Villiers
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Die Houtgeweer-Coenie De Villiers 文本歌词
Die Houtgeweer - Coenie De Villiers
Die houtgeweer is dom
En die houtgeweer skiet krom
Maar die houtgeweer
Word profeet meneer
Oor die oorloë wat nog kom
Al word die kinders vaak
Skiet die houtgeweer steeds raak
En die houtgeweer
Se skynverweer
Sal soldate van hul maak
Om te sterf is pynloos snel
As die houtgeweer jou fel
Waar die sneller knal
En die vyand val
Word die dood 'n skaduspel
Om te weifel is fataal
Dis 'n roer wat selde faal-
Wat só sekuur
Deur 'n houtmik vuur
Laat die vyand duur betaal
Voor die teiken kan verdwyn
Die verbeelding dalkies kwyn
Het die skoot getref
En die kind besef
Hy's soldaat al is hy klein
Om te sterf is pynloos snel
As die houtgeweer jou fel
Waar die sneller knal
En die vyand val
Word die dood 'n skaduspel
En so word die gereg
Deur due houtgeweer besleg
Deur die speelvisier
Word die dood gevier:
Wat verkeerd was word nou reg
Die houtgeweer is dom
En die houtgeweer skiet krom
Maar die houtgeweer
Word profeet meneer
Oor die oorloë wat nog kom
Die Houtgeweer-Coenie De Villiers 推荐歌曲
Amper Alleen专辑下载
(2009-08-01)