Magda Se Tuin-Coenie De Villiers
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Magda Se Tuin-Coenie De Villiers 文本歌词
Magda Se Tuin - Coenie De Villiers
In Magda se tuin
Spin politici drome
Onder druipende
Donkerpers bome;
Word dan en wan
Selfs 'n witskrif beplan
In haar Oktober-tuin
Haar Bryntirion-tuin
En eenmaal per week
Word die spyskaart bespreek -
Die gesprek is verfyn
Soos die wit porselein
Wat rinkel en klink
As sy weer 'n keer skink
In Magda se tuin
Haar Bryntirion-tuin
En die ringmuur loop wit
Om haar tuin
En die ysterhek is gegote
En die naam van die huis
Lees "Welkom Tuis"
Maar die reusehek bly geslote
Ja Magda se tuin bly geslote
In Magda se tuin
Staan besoekers verbaas
Oor die grasperk se froen
Dier die sproeiers se waas;
Maar die glas op die muur
Is bierbottelbruin
In Magda se tuin
Haar Bryntirion-tuin
In Magda se tuin
Is die visdam versteek
En 'n goudvis wat soms
Deur die oppervlak breek
Is meerendeels geel
Maar af en toe bruin
In Magda se tuin
Haar Bryntirion-tuin
Magda Se Tuin-Coenie De Villiers 推荐歌曲
Amper Alleen专辑下载
(2009-08-01)