Leeuloop-Robbie Wessels
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Leeuloop-Robbie Wessels 文本歌词
Leeuloop - Robbie Wessels
Written by:Robbie Wessels
Tennisballe krieketballe snoekerballe as jy wil
Tennisballe krieketballe snoekerballe as jy wil
Daar is n lelike ding wat kopwys in parys
Iets heeltemal anders as 'n bike race of 'n
Kopluis of by bachelor parties muis wys
Op 'n barstoel by n braai sit 'n ou en eet sy slaai
Asseblief my lief se ja
Kan ek leeuloop
Die ouens het mooi gevra
Nou as jy weet wat die leeuloop is
En jy weet waar die leeu moet rus
Maak jou broek en jou belt los geleidelik
Die leeuloop is baie verleidelik
En ek gaan hom nou stap vir stap verduidelik
Knyp twee balle vas tussen jou bene
Met jou hande en jou knieë op die stene
Trek af jou broek en brul
As jy wil
Solank jy net leeuloop
Tennisballe krieketballe snoekerballe as jy wil
Tennisballe krieketballe snoekerballe as jy wil
My boetie brollocks wou die leeuloop uitraai
By n spitbraai
Ek staan eenkant en ek kou aan 'n garage pie
Toe ek omdraai staan die sabc daar en wil dit uitsaai
Nou hy't geweet wat die leeuloop is
En hy't geweet die leeu moet rus
Hy maak sy broek en sy belt los geleidelik
Hy weet die leeuloop is baie verleidelik
Op sabc 2 het hy hom stap vir stap verduidelik
Hy knyp twee balle vas tussen sy bene
Met sy hande en jou knieë op die stene
Hy trek af sy broek en brul
Want hy wil
Hy weet hy moet leeuloop
Tennisballe krieketballe snoekerballe as jy wil
Tennisballe krieketballe snoekerballe as jy wil
Knyp twee balle vas tussen jou bene
Met jou hande en jou knieë op die stene
Trek af jou broek en brul
As jy wil
Knyp twee balle vas tussen jou bene
Met jou hande en jou knieë op die stene
Trek af jou broek en brul
As jy wil
Solank jy net leeuloop
Solank jy net leeuloop
Solank jy net leeuloop
Solank jy net leeuloop