Halley se Komeet-Robbie Wessels
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Halley se Komeet-Robbie Wessels 文本歌词
Halley se Komeet - Robbie Wessels
Written by:Robbie Wessels
As ek net meer kan droom
Van die wind in die takke
Van die ou wilgerboom op die plaas
Ek sal alles verruil om weer sondag na kerk
Saam met remi te huil vir oulaas
Ek wens ek sien weer vir die eerste keer die suiderkruis
Ek wens my oupa kan weer halley se komeet uitwys
Soos n kindjie na n kinderbybel prentjie kyk
Wil ek vir oulaas weer die stofreen op die grondpad ruik
Kan pinocchio asseblief nou uit daai walvis klim
As heidi se oupa net sy snor wil trim
Ek wens ek kan neels holgerson laat beter voel
Ek wens die reen wil weer die grondpad op die plaas verspoel
Mamma kook vir ons bokmelk vanaand
Smelt vir ons kaas in die pan
Vertel vir my weer hoe kry heidi so seer
En waar kom tautau vandaan
As ek net weer kan glo
Soos n kind kan vertrou
Daar is engele daar bo wat ons bless
As ek net weer kan kyk
Hoe die vlei begin loop
En hoe jou mielies weer mooi lyk john west
Ek wens ek sien weer vir die eerste keer die suiderkruis
Ek wens my oupa kan weer halley se komeet uitwys
Soos n kindjie na n kinderbybel prentjie kyk
Wil ek vir oulaas weer die stofreen op die grondpad ruik
Kan pinocchio asseblief nou uit daai walvis klim
As heidi se oupa net sy snor wil trim
Ek wens ek kan neels holgerson laat beter voel
Ek wens die reen wil weer die grondpad op die plaas verspoel
Is remi se apie dan dood
Of speel hy nogsteed toneel
Pa is nonna al terug
Is dit reen in die lug
Of het ek myself weer verbeel