Skinnidip-Robbie Wessels

歌手 : Robbie Wessels
专辑 : Halley se Komeet
语种 : 纯音乐
时长 : 02:40

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Skinnidip-Robbie Wessels 文本歌词

Skinnidip - Robbie Wessels
Written by:Robbie Wessels
Dit was prysuitdeling die hele dorp was daar
Kobus het soos altyd die beste gevaar
Toe hy opstap met sy rugby prestasie
Hoor hy konfedensieele informasie
Hy kon uitvis wat juffrou muller in die skoolhoof se oos is
Skinnidip saam my maandag as die skoolklok lui
Skinnidip saam my my bikini is te klein vir my
'N periode was nog nooit ooit so kort nie
Ons wou nerens anners wees as voor daai bord nie
Nog nooit het ons daai juffrou so gesien nie
In ons drome was sy sonder haar bikini
Ons het begeer om haar woorde voor ons oe te sien gebeur
Skinnidip saam my maandag as die skoolklok lui
Skinnidip saam my my bikini is te klein vir my
Uit die boomhuis van albert kapide
Sien ons die skoolhoof in sy army speedo
Juffrou muller met shampagne in die een hand
Kaalbas op die trappie in die vlak kant
Toe staan sy op toe val die boomhuis met die woorde in ons kop
Skinnidip saam my maandag as die skoolklok lui
Skinnidip saam my my bikini is te klein vir my
Skinnidip saam my maandag as die skoolklok lui
Skinnidip saam my my bikini is te klein vir my