Jakarandakoningin-Heinz Winckler
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Jakarandakoningin-Heinz Winckler 文本歌词
Jakarandakoningin - Heinz Winckler
Written by:Heinz Winckler
Dis heerlike lente die winter 's verby
Alles wat grys was het kleur begin kry
Dis amper so beautiful amper so beautiful soos jy
Helderberg groet deur die vliegtuig se ruit
Daar's 'n wolkekombers en die son kom al uit
En dis amper so beautiful amper so beautiful soos jy
Dis amper so beautiful amper so beautiful soos jy
Jakarandakoningin jy's my einde my begin
Ek kan heeldag van jou sing naby jou jakarandakoningin
Jakarandakoningin jy's die een wat ek bemin
Nou maak alles vir my sin naby jou jakarandakoningin
Dis heerlike lente die hartseer 's verby
Ek lees weer jou e mail jou woorde aan my
En dis amper so beautiful amper so beautiful soos jy
Ek luister ons song en onthou die begin
Die woorde die wysie en hoe jy dit sing
Dis amper so beautiful amper so beautiful soos jy
Dis amper so beautiful amper so beautiful soos jy
Jakarandakoningin jy's my einde my begin
Ek kan heeldag van jou sing naby jou jakarandakoningin
Jakarandakoningin jy's die een wat ek bemin
Nou maak alles vir my sin naby jou jakarandakoningin
Wonder werklik waar mona lisa staan eindelik by my
Beautiful verby
Blomme bloeisel mooi beautiful verby
Jakarandakoningin jy's my einde my begin
Ek kan heeldag van jou sing naby jou jakarandakoningin
Jakarandakoningin jy's die een wat ek bemin
Nou maak alles vir my sin naby jou jakarandakoningin
Nou maak alles vir my sin naby jou
Jakarandakoningin
Jakarandakoningin-Heinz Winckler 推荐歌曲
Grootste Treffers / Greatest Hits, Vol. 1专辑下载
(2014-10-20)