24/7/365-Heinz Winckler

歌手 : Heinz Winckler
语种 : 英语
时长 : 03:44

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT 24/7/365-Heinz Winckler 文本歌词

24/7/365 - Heinz Winckler
Written by:Heinz Winckler/Don Kelly/Marc Brendon
Tyd vlieg vinnig by ons verby elke
Oomblik is n skat vir jou en my
Maak nie saak
Waar ek is saam met jou nie jou nie
Ek sê te veel eendag as ek groot is
Maar wat as ons dan uitloose op hier en nou
Van uitstel gaan daar afstel kom gryp die dag gou
Oh 24 7 3 6 5
Elke sekonde van die dag wil ek beskryf
H** lief ek is vir jou
Oh 24 7 3 6 5
Elke kans wat ek kan kry wil ek jou wys
H** lief ek is vir jou
Vir jou
4 seisoene week 25
Die horlosie se wyser tik net voort
Wens dinge kan bietjie minder jaag soos dit hoort
Soos dit hoort
As n tydmasjien moontlik was
Sou ek net belangstel indien dit vir my
Nog n paar minute kwaliteit saam met jou kan gee
Oh 24 7 3 6 5
Elke sekonde van die dag wil ek beskryf
H** lief ek is vir jou
Oh 24 7 3 6 5
Elke kans wat ek kan kry wil ek jou wys
H** lief ek is vir jou
Ek wens ek was n towenaar
Dan maak ek elke liewe jaar n skrikkeljaar
Om n hele ekstra dag te kry om by jou te bly
24 7 3 6 5
Elke sekonde van die dag wil ek beskryf
H** lief ek is vir jou
24 7 3 6 5
Elke sekonde van die dag wil ek beskryf
H** lief ek is vir jou
Oh 24 7 3 6 5
Elke kans wat ek kan kry wil ek jou wys
H** lief ek is vir jou
Vir jou
Vir jou
Vir jou
Vir jou