Dis Daai 20 Minute-Heinz Winckler
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Dis Daai 20 Minute-Heinz Winckler 文本歌词
Dis Daai 20 Minute - Heinz Winckler
Die langpad huistoe lê nog voor
Ek kon jou verlange op jou voicemail hoor
Ek weet dis laat Baby lekker slaap
Ek sal jou met 'n soen kom wakker maak
Mmmmm
Al waaraan ek kan dink
Ja al waaraan ek kan aan dink
Dis daai 20 minute voor ons op moet staan
Dis daai wakker word oomblik met ons twee saam
Ons lê en kyk na mekaar
Daai stil voor die storm kan die heelnag na jou staar
Dis daai 20 minute voor die wekker laat waai
Dis jou wakker word oë wat jou droom verraai
En nog 'n minuut daai stil voor die storm
Steel 'n oomblik of twee
Ek wag vir die liggies van die stad
Die maan se strale verlig die kronkelpad
Sing saam met die songs op die radio
En elke woord laat my dink aan my en jou
Al waaraan ek kan dink
Ja al waaraan ek kan aan dink
Dis daai 20 minute voor ons op moet staan
Dis daai wakker word oomblik met ons twee saam
Ons lê en kyk na mekaar
Daai stil voor die storm kan die heelnag na jou staar
Dis daai 20 minute voor die wekker laat waai
Dis jou wakker word oë wat jou droom verraai
En nog 'n minuut daai stil voor die storm steel 'n oomblik of twee
15 kilometer voor ek langs jou lê
Voor inkruip tyd en ek moet deur toe sluip
10 minute is wat die GPS sê
Dan gaan ons twee lepel lê
Dis daai 20 minute voor ons op moet staan
Dis daai wakker word oomblik met ons twee saam
Ons lê en kyk na mekaar
Daai stil voor die storm kan die heelnag na jou staar
Dis daai 20 minute voor die wekker laat waai
Dis jou wakker word oë wat jou droom verraai
En nog 'n minuut daai stil voor die storm steel 'n oomblik of twee
Steel 'n oomblik ja 'n oomblik 'n oomblik of twee
Dis Daai 20 Minute-Heinz Winckler 推荐歌曲
Grootste Treffers / Greatest Hits, Vol. 1专辑下载
(2014-10-20)