Ek Kan Weer in Liefde Glo-Heinz Winckler

歌手 : Heinz Winckler
语种 : 纯音乐
时长 : 03:08

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Ek Kan Weer in Liefde Glo-Heinz Winckler 文本歌词

Ek Kan Weer in Liefde Glo - Heinz Winckler
Jy maak dit so maklik om op te staan na al die seer
Ek sien jou nou langs my jy was nog altyd daar gewees
Gebreekte beloftes het my weer op my knie gedwing
Verlore gebroke maar jy het weer die hoop terug gebring
Jy't my geleer om weer te glo
En ek ek kan weer in liefde glo
Ek kan weer glo aan iets wat groter is as net ek en jy
Ek ek kan nou weer asem haal
Ek kan weer terug gaan na die dae toe ek myself kon wees
Ek kan weer in liefde glo
Om my lê die skerwe en jy pak alles terug in plek
Daar's niks meer verlore
En nou voel alles weer perfek
Jy't my geleer om weer te glo
En ek ek kan weer in liefde glo
Ek kan weer glo aan iets wat groter is as net ek en jy
Ek ek kan nou weer asem haal
Ek kan weer terug gaan na die dae toe ek myself kon wees
Ek kan weer in liefde glo
Waar sal ons sonder liefde wees