Waar Was Jy?-Theuns Jordaan
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Waar Was Jy?-Theuns Jordaan 文本歌词
Waar Was Jy? - Theuns Jordaan
Written by:T. Jordaan
Al die draaie op my pad
Het nog altyd baie lank gevat
En die vlaktes van die vrystaat
Het die wê reld weggevat
Toe die horison sy strepe
Met 'n kwas om my kom spat
Sou dali als kon teken
Met die kleure al die kleure van my hart
Waar was jy
Toe die winde my wou stilmaak
Waar was jy
Toe die donderweer my sterk maak
Toe die mure voor my wegraak
En die ure vir my kort raak
Sê my waar was jy
Sê my bietjie waar was jy
By bloemfontein verby
Om my hart in die karoo te kry
Beaufort wes wys suid
Du toitskloof tonnel anderkant uit
Toe die berge in die boland
Hulle voete om my lê
Was stiltes in my hartland
Genadebrood toe ek vir jou wou sê
Waar was jy
Toe die winde my wou stilmaak
Waar was jy
Toe die donderweer my sterk maak
Toe die mure voor my wegraak
En die ure vir my kort raak
Sê my waar was jy
Sê my bietjie waar was jy
Waar was jy
Toe die winde my wou stilmaak
Waar was jy
Toe die donderweer my sterk maak
Toe die mure voor my wegraak
En die ure vir my kort raak
Sê my waar was jy
Sê my bietjie waar was jy
Waar was jy
Toe die winde my wou stilmaak
Waar was jy
Toe die donderweer my sterk maak
Toe die mure voor my wegraak
En die ure vir my kort raak
Sê my waar was jy
Sê my bietjie waar was jy
Sê my waar was jy
Sê my bietjie waar was jy
Waar was jy waar was jy
Waar was jy waar was jy
Waar was jy waar was jy
Waar Was Jy?-Theuns Jordaan 推荐歌曲
Tjailatyd专辑下载
(2005-04-04)