Hakieshart-Theuns Jordaan
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Hakieshart-Theuns Jordaan 文本歌词
Hakieshart - Theuns Jordaan
Ek sien dit lankal aankom
Maar my hart verklaar my stom
Sy snare in die reën trek krom
Want krakies kraak
Al is hulle goed vermom
Want 'n gaatjie wat lek word 'n gat
'N storm in 'n wynglas sal spat
Nou's my spore net stof langs die pad
Want die hakies aan my hart is te swak
Ja die hakie aan my hart is te swak
Elke keer het ek gedink dit sal kwyn
Maar die ligte het net rooier geskyn
En die hoop het met die kere verdwyn
Want my hart het ook maar 'n buitelyn
Want 'n gaatjie wat lek word 'n gat
'N storm in 'n wynglas sal spat
Nou's my spore net stof langs die pad
Want die hakies aan my hart is te swak
Ja die hakie aan my hart is te swak
Nagte dwaal ek in die strate rond
Wat het dan van ons geword
Ek wil luister met 'n leë mond
Soekend na met 'n plekkie vir my woorde stom
Want 'n gaatjie wat lek word 'n gat
'N storm in 'n wynglas sal spat
Nou's my spore net stof langs die pad
Want die hakies aan my hart is te swak
Ja'n gaatjie wat lek word 'n gat
En oorvol wyn water spat
Nou's my spore net stof langs die pad
Jy't die hakies aan my hart losgehaak
Jy't die hakies aan my hart saamgevat