Makiesakie-Theuns Jordaan
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Makiesakie-Theuns Jordaan 文本歌词
Makiesakie - Theuns Jordaan
Is jy oud of is jy jonk nugter of dronk
Van kleins af al geleer om op 'n stage te
Is jy wit of is jy swart bruin of rooi
In 'n hoed of in 'n jas jou beste baadjie getooi
Makie sakie buite makie sakie my mens
Buite makie sakie
Het ek jou al gesê dat ek vir jou wil hê
Het ek jou al vertel ek's meer as net jou pel
Hoekom het jy gesê die rook het al gaan lê
Hoekom het jy vertel dit is die hemel toe's dit al die tyd die hel
Makie sakie gister makie sakie my mens
Gister makie sakie
Die wêreld se dinge en die rook se ringe
Jy soek na lewensbrood want binne voel jy dood
Maar gister tot vandag het jy lekker gelag
Maar jou oë voel vuil en jy begin te huil
Makie sakie trane makie sakie my mens
Trane makie sakie
Het ek jou al gesê dat ek vir jou wil hê
Het ek jou al vertel ek's meer as net jou pel
Hoekom het jy gesê die rook het al gaan lê
En hoekom het jy vertel dis die hemel toe's dit al die tyd die hel
En hoekom het jy vertel dis die hemel toe's dit al die tyd die hel