Skipskop-Theuns Jordaan
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Skipskop-Theuns Jordaan 文本歌词
Skipskop (斯克普斯科普) - Theuns Jordaan
Pak op pak op
Sit jou goedjies op jou kop
More gaan ons weg
Ver van hier weg
Skipskop skipskop
Wanneer hou die dinge op
Swaarkry le net voor
Die blou berge oor
Overberg se mens
Isse ek gebore
Op die plek skipskop
Nes my pa en sy pa ook
Hier deurie duine loop onse spore
Hier op die beach hier langs die see is ek gedoop
Maar wat ken ek anders
As die bloudam se branders
Die wolke en die winde wat hier waai
Maar verkoop jou bootjie pak op jou goedjies
En se maar so long skipskop skipskop se goodbye
Linkerhand o die regterhand
Wat se kant le die plek misverstand
'Seblief meneer ag se tog weer
Is dit die pad wat ons moet more vat
'N stukkie le hier en 'n stukkie le daar
Stukkies van my lewe hulle le deurmekaar
Tel op tel op vir shorty en vir pop
Gaan haal vir apie en hou daai kindjie dop
Maar wat ken ek anders
As die blou dam se branders
Die wolke en die winde wat hier waai
Pak op jou goedjies pak op jou goedjies
Se maar so long skipskop skipskop se goodbye
Skipskop skipskop se goodbye